Filters
Results 1 - 1 of 1
Results 1 - 1 of 1.
Search took: 0.017 seconds
AbstractAbstract
[en] Uranium swarf, which can burn spontaneously in air, creates an aerosol which is chemically toxic and radiotoxic. The uptake of uranium oxide in the respiratory system is determined to a large extent by the characteristics of the aerosol. A study has been made of the methods by which aerosols can be characterised. The different measured and defined characteristics of particles are given. The normal and lognormal particle size distributions are discussed. Shape factors interrelating characteristics are explained. Experimental techniques for the characterisation of an aerosol are discussed, as well as the instruments that have been used in this study; namely the Andersen impactor, point-to-plane electrostatic precipitator and the Pollak counter. Uranium swarf was made to burn with a heated filament, and the resulting aerosol was measured. Optical and electron microscopy have been used for the determination of the projected area diameters, and the aerodynamic diameters have been determined with the impactor. The uranium fire aerosol can be represented by a bimodal, or monomodal, lognormal particle size distribution depending on the way in which the swarf burns. The determined activity median aerodynamic diameter of the two peaks were 0,49μm and 6,0μm respectively
[af]
Uraansnysels wat spontaan in die lug kan ontbrand, veroorsaak 'n aerosol wat chemies- en radiotoksies is. Die opname van uraanoksied deur die asemhalingstelsel word in 'n groot mate deur die eienskappe van die aerosol bepaal. Die manier waarop aerosols gekarakteriseer kan word, is bestudeer. Die verskillende gemete en gedefinieerde groothede van die deeltjies word gegee. Die normale en lognormale deeltjiegrootte-verspreidings word bespreek. Vormfaktore word uiteengesit wat verwantskappe tussen verskillende karakteristieke gee. Experimentele tegnieke vir die karakterisering van 'n aerosol word bespreek, asook die instrumente wat in hierdie studie gebruik is; dit is die Andersen-impaktor, elektrostatiese presipiteerder van die punt tot vlaktipe en die Pollak-teller. Uraansnysels is met behulp van 'n gloeidraad laat ontbrand en die gevolglike aerosol is gemeet. Optiese en elektronmikroskopie is vir die bepaling van die geprojekteerde oppervlaktedeursnee gebruik, en die aerodinamiese deursnee is met behulp van die impaktor bepaal. Die uraanbrandaerosol kan deur 'n bimodale en monomodale lognormale deeltjiegrootte-verspreiding beskryf word afhangende van die wyse waarop die uraansnysels brand. Die aktiwiteitsmediaan-aerodinamiese deursnee van die twee pieke wat gevind is, is 0,49μm en 6,0μm respektiewelikOriginal Title
Karakterisering van 'n uraanbrandaerosol
Primary Subject
Source
Jan 1976; 150 p; Thesis (M. Sc.).
Record Type
Miscellaneous
Literature Type
Thesis/Dissertation
Report Number
Country of publication
Reference NumberReference Number
INIS VolumeINIS Volume
INIS IssueINIS Issue